Die

WITBLITS

LYS

Musiek wat Witblits se aandag gekry het.
koffie winkel 5
DIE WITBLITSLYS
WINTER HOTEL

KOFFIEWINKEL

Koffiewinkel het 'n rokerige laataand-atmosfeer waar jazz, romanse en ’n bietjie gevaar mekaar reeds ken. Bernice West en Droom Sindroom gee dit genoeg gees en sensualiteit om jou te laat voel jy wil ’n bietjie langer bly.
Bernice West × Droom Sindroom
Luister
DIE WITBLITSLYS
RIVERS & BRIDGES HOUSE BAND
SKADUS
’n Lied oor jou eie pad loop sonder om jou hart vir ander mense toe te maak. Daar is iets warm en hardnekkig aan Skadus: jy kan deur die donker gaan, leer wat jy moet leer, en steeds jou eie mens bly.
Rivers & Bridges House Band
Luister
1790017279459-01a0c557-9642-7bba-9286-b6ba0a4f15ef
zonnebloem first place 1
DIE WITBLITSLYS
ZONNEBLOEM
FIRST PLACE
First Place het 'n moderne country-pop energie wat maklik in jou kop bly sit, met ’n openlike Christelike boodskap oor waar jou prioriteite lê. Zonnebloem kry dit reg om die Christelike boodskap deel van die liedjie te maak sonder dat dit ooit soos ’n gospel liedjie klink.
Zonnebloem
Luister
DIE WITBLITSLYS
RUAN VAN DER KUIL
DIE LEEUKUIL
Ruan van der Kuil het ’n stem wat dadelik aandag trek. Die Leeukuil wys wat hy daarmee kan doen: groot, emosionele country met genoeg karakter om nie in die agtergrond te verdwyn nie.
Ruan van der Kuil
Luister
ruan van der kuil 2
© 2026 Witblits Media. All rights reserved.
Scroll to Top